Bruce McGill

Bruce McGill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bruce McGill is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Animal House (1978), Timecop (1994), Vantage Point (2008), en Lincoln (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy